Home
10 | 03 | 2010
Navigasie
Versie vir Vandag
Bybel Soek


Stat Vlae
Top 5:
South Africa flag 47 South Africa (74)
United States flag 37 United States (59)
Unknown flag 4 Unknown (6)
Ukraine flag 3 Ukraine (4)
Latvia flag 2 Latvia (3)
159 besoeke van 12 land
Stat Getalle

Vandag:3
Gister:7
Hierdie Mnd:31
Verlede Mnd:92
Hierdie Jr:159
Verlede Jr:0
Totaal:159
Datum Sedert:25-01-2010
Page Rank
Google PageRank module - Camelpark SEO centrum

My Alexa Data
Welkom by El-Roi
Tuisblad PDF Print E-mail
Written by Vic vd Merwe   
Saturday, 07 July 2007 11:54
HTML clipboard
AFRIKAANSE TUISTE

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Soek Afrikaans

Welkom by El-Roi. Hierdie Web-Blad is opgedra aan Jesus Christus Here van alle here, Koning van alle konings. Alle inligting op hierdie bladsye is tot eer van Sy Grote Naam en om die Woord te verspei (Die Waarheid) aan alle volke, tale en nasies in die wêreld en om die Waarheid soos dit opgeteken is in Sy Woord te versprei. Ek hoop en vertrou dat die inligting beskikbaar op ons blaaie vir u tot seën sal wees en dat u hieruit iets sal leer.

Ons is soldate van God, en ons is vasbeslote om te veg vir Sy Waarheid en teen die vyand. Laat ons die Wapenrusting van God aantrek en satan sal moet vlug.

Juig, sing en klap u hande - die duiwel kan dit nie verdra of hanteer nie. Die mees belangrikste van alles - luister na
SY STEM en dit beteken om gehoorsaam te wees - om die wil van God te doen.  Ons werk SAAM met God.

1 Kor 16:22 As iemand die Here Jesus Christus nie liefhet nie, laat hom 'n vervloeking wees! Maranata!
Phill 4:5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Jak 5:8 Julle moet ook geduldig wees; versterk julle harte, want die wederkoms van die Here is naby.
Jak 5:9 Moenie teen mekaar sug nie, broeders, sodat julle nie veroordeel word nie. Kyk, die Regter staan voor die deur.

Ons wil die waarheid deurgee na alle mense wat die vyand (valse profete) mislei het, hulle te korrigeer en terug te bring na die Waarheid van die Woord van God, met Sy hulp. ONS SAL TERUGNEEM WAT AAN ONS BEHOORT. Die kinders van God en mede broeders en suster in Jesus Christus. Ons hoef nie arm, sonder kos en klere, 'n plek om te woon, of sonder geluk en liefde te wees nie. God het vir ons al hierdie dinge gegee om te geniet. Hy het tog immers die aarde vir ons gegee en nie vir die duiwel nie. Dit moet gedoen word, nie om agteroor te sit en wag dat God dit vir jou doen nie, maar dat jy as kind van God sal uitspring en hard begin werk daaraan.

Ons wil ook uitreik na mense en die te help wat sonder God is. Ons wil hulle vertel van die goeie nuus omtrent Jesus Christus wat aan die Kruis gedood is vir al ons sonde en siektes, wat opgewek is sodat almal gered kan word dat ons saam met Hom kan wees vir ewig en altyd. Ons wil u dus vra om te bekeer, luister na die STEM van God en LEES U BYBEL - DIE KOMS VAN JESUS IS VOOR DIE DEUR. Plaas u ore op die grond en luister na die voetspore van die Heilige Gees.

Kyk na die lug - die Here is ons bannier - kyk op - kyk na die tekens in die lug. Laat ons wakker wees en oplet en nie aan die slaap gevang word nie.

PRYS DIE HERE VIR SY GOEDHEID EN GENADE VIR EWIG EN ALTYD.
VERHOOG EN EER HOM WANT HY IS ONS KONING EN HEER.
DAAR IS GEEN ANDER GOD.
AMEN
MARANATA – DIE HERE KOM (BINNEKORT)!

Daar word gewerk aan hierdie web en sal kort-kort opgedateer word met nuwe inligting. Wees asseblief geduldig! U samewerking word waardeer. As daar enige-iets is wat nie reg is nie This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it en ons sal so gou moontlik die foute regstel.

U sal vind dat baie van die artikels wat op hierdie web-blad verskyn van ander skrywers geneem is, ons probeer hard om seker te maak dat die korrekte verwerking van hierdie artikels gedoen word, as u enigsins enige foute kry, sal u asseblief vir ons laat This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it en ons sal die foute so gou as moontlik regstel. Ons probeer ook om te stipuleer wie die skrywer van die artikel is of was, en om die korrekte kopieregte by te voeg. As daar enige name ontbreek vra ons om verskoning want baie van die dokumente is meer as 10 jaar oud. As u vind dat ons enige van u dokumente gebruik en u naam verskyn nie by die artikel nie, This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it en ons maak dit dadelik reg. 

Last Updated on Saturday, 30 January 2010 15:14
 
Google Soek
Boeke Soek
Ander Web Blaaie
Proverb of the Day
Skakels
Wie is Aanlyn
We have 1 guest online
Meld Aan